
Kom more weer
“Rynie! Rynie! Is jy amper klaar?” roep sy. Tannie Hermien, ons buurvrou. “Amper klaar!” roep ek terug. Ek is op universiteit, maar dit is die Desembervakansie en ek doen los werkies. Ek het haar tuinhekkie afgeskuur en geverf, toe die…






