Seks in die kantoor

‘n Nuwe werk en ‘n nuwe begin as ‘n bemarkingsassistent. Dalk eerder die ware begin van my loopbaan. Na skool het ek eers rondgeval. Oorsee gegaan. In kroeë gewerk en met ‘n rugsak getoer. Ek was nie seker wat om te doen nie. Ek wou myself eers gaan vind het. Net vir ‘n jaar, en toe word dit op die ou einde vier jaar.

Toe gaan studeer ek. Skoolvriende het al graad gevang en ander het gaan werk en ek daag as ‘n groentjie by die universiteit op. Ek studeer nie te hard nie, ek vat dit rustig en ek slaag al my vakke die eerste keer, en kry my graad. Nie cum laude nie.

Ek soek vir langer as ses maande werk en kry toe uiteindelik ‘n pos. Bemarkingsassistent. Die maatskappy se bemarkingsafdeling se skiewie. Liassering, koffie maak, afsprake bevestig ensovoorts.

Die bemarkingsbestuurder bedank, en al het ek so baie gereis, besef ek toe die betekenis van die wêreld is klein. Mercia stap by die kantoor in. Mercia Verwoerd. Mercia die slimkop, die hoofmeisie en Mercia is ‘n beeldskone vrou en haar gesiggie is popmooi. Haar blonde hare is gestileer in ‘n moderne styl en raak net-net aan haar skouers.

Mercia in wie se hand ek gekom het.

Mercia was saam met my matriekafskeid toe. Na die afskeid, is ons na haar huis toe. Haar ouers was nie tuis nie. Op die bank het ons begin vry en toe verskoon sy haarself. Ek het haar in die badkamer gehoor en toe sy terugkom was haar lang hare los en doodluiters het sy ‘n kondoom vir my gewys en dit op die koffietafeltjie neergesit.

Sy het my das afgehaal en my hemp losgeknoop. Ek het haar gehelp om haar rok uit te trek. My skoene, kouse en broek het ook gewaai. Net in ons onderklere het ons verder op die bank gevry. Ek het aan haar boude en borste gevat deur haar delikate rooi bra en bypassende broekie en sy het aan my styfheid gevat deur my onderbroek.

Toe haal sy hom uit. Sy het die voorkant van my onderbroek weg getrek en ek het gehoor hoe snak sy na haar asem toe sy my stywe piel sien. Sy het my onderbroek afgetrek en haar vingers om my piel gevou.

My pielpunt was sopnat en glibberig. Ek het haar bra losgemaak en in verwondering na haar mooi kaal borste gekyk. Sy het opgestaan en ek het haar broekie afgetrek, oor haar boude, haar bene, tot by haar enkels. Haar naakte harige poesie was reg voor my, in my gesig. Ek kon dit ruik.

Mercia het op haar knieë gestaan op die mat tussen my oop bene terwyl ek op die bank gesit het. Sy het oor my ballas gestreel en my piel vasgevat en dit so paar plukke gegee. Ek het nog probeer inhou, maar toe kreun ek en die kom skiet rukkend uit my piel uit. Die eerste straal het haar teen die wang getref en toe hou sy haar hand met ‘n kort gilletjie oor my voëlkop en die res van die kom spat teen haar handpalm vas. Taai, draderige kom. Sy het haar hand geskud en van die kom het op die mat geval. “Great, flippen great,” het sy vies gemompel, oor haar wang gevee met die agterkant van haar hand, en toe in die gang af verdwyn.

Ek het servette in die kombuis gaan haal en die kom op die mat probeer opvee. Sy het terug gekom met ‘n japon aan, wat haar lyf tot by haar nek toegemaak het. Ek was nog kaal.

“Koffie?” het sy gevra.

Ek het geweet daar gaan nie verder gevry word nie en glad nie genaai word nie. Ek het my klere aangetrek en haar in die kombuis gekry. Die bondel servette was in my hand.

“Gaan spoel dit in die toilet af,” het sy kortaf gesê.

Ons het later op die bank gesit en koffie drink en toe het ons gegroet en ek het huis toe gegaan. Ons het nooit weer gepraat oor die komskoot nie.

Mercia het later met Herman, die hoofseun, uitgegaan en na skool is sy universiteit toe en ek Londen toe.

 

Nou staan Mercia in die kantoor en kyk vir ons. Sy stel haarself voor. Sy vertel vir ons dat sy net die beste van ons wil hê en dat ons hard moet werk en bla bla bla.

“Ek kan nie die dag begin sonder koffie nie,” sluit sy saaklik af. Sy kyk vir my.

“Ek gaan maak,” sê ek en stap kombuis toe.

As Mercia nou my baas is, dan is sy nou my baas. Ek weet sy is regverdig en ek dink sy is die regte persoon om die leisels in die kantoor oor te neem. Daar is in elk geval niks tussen ons nie. Dit was jare terug en wat in die verlede gebeur het, moet daar bly.

Ek weet hoe drink sy haar koffie. Met melk, een teelepel suiker. Ek kry die koffiemasjien aan die gang en neem die beker na haar kantoor toe. Haar deur staan oop en ek stap binne.

Sy sit agter die groot lessenaar en kyk op. “Klop volgende keer,” sê sy. “Sit die beker hier neer.”

“Jammer,” sê ek sit die beker neer. “Ek sal volgende keer klop al is die deur oop.”

“Jou sarkasme staan my nie aan nie.”

“Ek sê maar net.”

“Die data van die meningsopname oor elektriese passasiersvoertuie is nog nie verwerk nie.” Sy kyk nie vir my nie, maar kyk na haar skootrekenaar se skerm.

“Ek dink Victor…”

“Jy gaan dit verwerk. Handig dit in voor moreoggend agtuur.”

“Reg so,” sê ek. Dit gaan ure en ure neem. Victor het gisteraand toe ons gaan bier drink het gesê hy stres want hy het nog nie daarmee begin nie en hy sal vandag deurnag moet werk. Die idioot moes eerder gisteraand huis toe gegaan het en daarmee begin het.

Sy tel die beker op en neem ‘n sluk koffie. Sy glimlag. “So jy onthou nog hoe ek van my koffie hou?”

“Ja, melk en een suiker.”

“Ons het goeie tye gehad,” mymer sy.

Ek haal my skouers op. “Dit was lank terug.”

“Getroud? Kinders?”

“Nee, ek het oorsee getoer. U?”

“So formeel? U?” en sy lag. “Nee. Vir my is dit net werk, werk en werk. Ek was vir ‘n paar maande verloof aan Herman, maar hy is nie die man vir my nie. Hy is vervelig.”

“O. Dan begin ek met die verwerking van die data.”

“Nie so haastig nie,” keer sy my. “Jy moet hierdie pak dokumente by die kantoor in Pretoria gaan aflewer.” Sy tik met haar vingers op ‘n stapel lêers.

“Maak so,” sê ek droogweg en tel die dokumente op. Die verkeer gaan nou ‘n nagmerrie wees. Sy beduie my met die hand uit die kantoor uit en kyk fronsend na die skerm voor haar.

 

Dit is al amper middag wanneer ek terug in die kantoor is. Die verkeer na Pretoria toe was nag, en op pad terug was daar ‘n ongeluk op die hoofweg en die verkeer was gesluit in albei rigtings. Mercia is nog nie klaar met my nie.

“Jy is laat,” sê sy. “Ek is op pad na ‘n vergadering toe. Kom saam en neem notas.”

Die vergadering met die direkteure hou lank aan. Deur middagete. Wanneer ons uiteindelik verdaag, beveel Mercia my om ‘n opsomming van die belangrike punte te gaan uittik en dit aan haar te stuur voor vieruur vanmiddag. Oor minder as ‘n uur. My toebroodjies sal maar in die kosblik moet bly.

Ek gaan sit vir die eerste keer vandag by my lessenaar en tik verbete om die opsomming klaar te kry.

Kwart oor vier stuur ek die PDF per e-pos vir haar. Die ander werkers begin op pak om huis toe te gaan. Victor ook.

“Bier vanaand?” vra hy. “Ek hoef nie meer die data te verwerk nie,” sê hy, baie ingenome met homself.

“Ja, jy hoef nie want dit is nou my taak,” hap ek terug. Hy lag en stap weg. Ek is nou alleen in die oopplankantoor.

Die dataverwerking kan wag. Ek gaan nou koffie maak en my toebroodjies eet.

Ek is besig om koffie te maak in die kombuis en hoor voetstappe. Ek was onder die indruk almal is al huis toe.

Mercia kom die kombuis binne. “Jy is nog hier?” vra sy.

“Ja, die dataverwerking. Koffie?”

“Dankie. Dit sal lekker wees. Ek is in my kantoor.”

Ek kry nog ‘n beker uit die kas.

Ek weet nie of sy ‘n toebroodjie wil hê nie, maar ek vat my kosblik ook saam na haar kantoor toe.

Haar deur is oop. Ek klop.

“Binne.”

Sy sit agter haar lessenaar. Haar skootrekenaar is toe.

Ek plaas die beker en die kosblik op haar lessenaar. “Toebroodjies as jy wil hê.”

“Gaan haal jou koffie en kom sit hier in my kantoor.”

Ek gaan kry my beker. Ek klop weer voordat ek instap.

“Snaaksie,” lag sy.

Ek gaan sit oorkant haar, maak die kosblik oop, hou dit uit na haar toe. Sy neem ‘n broodjie.

Sy sug. “Vanoggend toe ek jou gesien het. Ek beny jou, weet jy?”

“Hoe so?” vra ek versigtig.

“Na skool het ek gaan studeer en toe werk en werk en werk. Ek was nog in die skool toe ek laas saam met my ouers see toe was.”

“En nou het jy ‘n nuwe werk begin en jy het nie verlofdae nie.”

“Dit kan jy weer sê. Maar ek geniet dit om te werk.”

“Werk is werk,” en ek vat ‘n sluk koffie.

“Dit voel asof ek uitmis op ander aspekte van die lewe.”

“Soos?”

“Seks.”

Net die een woord. Ek bly eers stil. Wat moet ek sê?

“Ek is seker jy sal jou sielsgenoot vind.”

“Net seks. Jy is nou hier.”

Ek weet nie of sy ernstig is nie. Wat bedoel sy ek is nou hier? “Ons het amper, maar toe, jy weet wat gebeur het.”

Sy gee vir my ‘n skewe glimlag en leun dan vorentoe oor haar lessenaar. “Daar was skielik semen, en so baie. Dit was nuut vir ons albei. Ek het skielik gedink ek gaan swanger word al het jy ‘n kondoom aan. Ek was nie reg vir seks nie,” sê sy en talm vir ‘n oomblik. “Nadat jy weg is, het ek kamer toe gegaan en gevinger. Ek het eers my vinger in my in gedruk, en toe het ek die plesier van my klit ontdek. Ek het daardie aand my eerste orgasme gehad.”

Die verlede is nou weer in die hede. “Ek het die volgende oggend vroeg wakker geword. Styf. Seer styf. Ek het aan jou naaktheid gedink en toe trek ek draad.”

Ek is nou styf hier waar ek in haar kantoor sit. Ek dink aan haar vinger in haar poesie. Sy staan op. “Ek wil leef, Willem. Ek wil nie meer uitmis nie. Al is dit dan nou net vir ‘n uur hier in die kantoor.”

Ek staan ook op. Sy loop stadig om die lessenaar na my toe en maak die knope van haar bloes een vir een los.

Hier het nou ‘n damwal gebreek. Ek ruk omtrent die knope van hemp af soos wat ek my hemp uittrek. Sy is amper by my. Haar bloes is heeltemal oop. ‘n Wit bra. Haar borste is groter nou. Mooier. Vrouliker. Ek skop die kantoordeur toe.

Haar lippe is op myne. Ek haal haar bra af en gooi dit eenkant toe. Volmaakte borste. My hande is oor haar kaal borste en ek voel die punte van haar tepels op my palms. Sy karring ongeduldig met my broek.

Ek los haar borste vir ‘n oomblik en maak my broek los en pluk dit af. Sy skeur amper my onderbroek af.

Sy lig haar rooi romp op, trek haar pantie af en gaan sit op die lessenaar met haar bene oop.

Sy is nie harig tussen haar bene nie. Sy is glad geskeer. Haar poesie blink van die natheid en is pienk oopgevlek. Ek mors nie verder tyd nie en gaan staan tussen haar bene.

Sy vat my piel en plaas dit by haar opening. Ek druk in haar in. Sy is sopnat en my piel gly heerlik in haar stywe nat poesie in. Heeltemal. Totdat my ballas onder teen haar rus.

Ek kyk af. Ek sien hoe my piel in haar ingaan. Ek wil hê hierdie keer moet sy kom. Ek wil nie te gou skiet nie. Haar stywe klit lok my vingers.

Ek beweeg my vingers vinning maar sagkens oor haar glibberige roosknoppie en steek haar stadig. Diep.

Sy hyg en snik. Sy vloek. “Fok, fok, fok.”

Ek hou my in. Ek beweeg my vingers oor haar klit en naai haar nie vinnig en skiet haar vol kom nie al wil ek hoe graag.

Sy hyg vreeslik hard. Sy wikkel haar onderlyf op die lessenaar. Sy snik en hyg dan lank en uitgerek. Sy maak haar oë toe. Dit is nou die tyd. Sy is besig om te kom.

Ek naai haar. Ek pomp haar vinning, diep en hard.

Ek kreun sonder om terug te hou.

Ek trek nie uit nie.

Ek skiet my skoot in haar poesie in, maak haar vol en ek hou aan om te naai totdat die punt van piel te sensitief is om verder te naai. My bene voel lam. My asemhaling is vinnig.

Sy haal hard asem. Haar kaal tiete beweeg saam met haar asemhaling.

Ek staan terug en trek my piel uit haar. Semen loop druppend uit haar gapende vagina oor haar anus tot op die lessenaar. Haar poesie en my piel is besmeer met kom.

Sy sit regop, en staan dan op. Haar boude smeer die blertse kom oor die tafelblad.

“Dit was… dit was wonderlik,” sê sy.

Sy trek ‘n handvol snesies uit die houer op haar lessenaar en gee dan vir my ook aan. In stilte maak ons skoon en trek weer aan.

“Wat nou?” vra sy uiteindelik.

“Ek weet nie. Die tyd sal leer.”

“Jy vertel vir niemand nie,” sê sy ferm.

“Belowe,” sê ek.

Sy trek haar klere reg. “Die dataverwerking moet nog steeds klaar. Ek gaan apteek toe. Ek sal die morning after Pil nou gaan kry. As die apteek hier naby nog oop is, anders sal ek regtig die morning after doen en moreoggend gaan.

Sy stap uit. Ek verlaat haar kantoor en trek die deur toe. Met ‘n lied in my hart begin ek om die data te verwerk.

Seks in die kantoor. Dit was ‘n eerste vir my.

Gaan dit weer gebeur? Ek weet nie. Ek hoop so. Dit is opwindend. Dit is lekker.