Die ouer vrou met die mooi boude

Ek lê op my bed en dink aan boude. Groot, ronde boude. Nie vet boude nie. Stywe boude. Sexy boude. Mooi boude.

Verbode boude?

Ma se vriendin se boude. Mercia, Ma se vriendin is haar vroeë veertigs, net soos Ma. ‘n Mens raak nie jags vir jou ma se vriendin nie. Dan is Mercia nog so veel ouer as ek ook. Aan die anderkant, ek is oor ‘n maand in Februarie negentien jaar oud en ek is gedurig jags.

Ek staan op en kyk weer deur die binnegordyn by my kamervenster. Mercia lê op die plaveisel langs die swembad op haar maag. Haar boude is twee aanloklike heuwels. Ek kan van hier af sien die rooi materiaal van haar bikinibroekie is tussen haar boude in en haar ontblote kurwes vang my oë vas.

Ek het vroeër gesien hoe trek sy self die materiaal tussen haar bleekwit boude in. Ek het ook hier gestaan en kyk hoe smeer sy sonbrandolie aan haar lyf en dit het gelyk asof sy haar tyd vat met haar boude. Haar hande het omtrent sensueel oor die kurwes van haar boude beweeg, glad van die olie, en toe blink haar halfkaal boude in die skerp middagson.

Dit is vandag Vrydag. Oor vier slapies, moet ek om 07:00 by die bushalte wees om aan te meld vir diensplig. Die weermag soek twee jaar van my lewe. Vier en twintig maande. Wanneer gaan ek weer die kans kry om ‘n vrou se aanloklike boude te aanskou?

Ma en Pa is nog in Umhlanga vir vakansie. My ouer suster is ook saam. Ma het vir Mercia gevra om ‘n draai hier te kom maak af en toe.

Dit is eintlik lagwekkend. Ek gaan weermag toe, maar Ma was bekommerd om my alleen hier te los. Pa het my net gewaarsku om nie oorboord te gaan nie, terwyl Ma my die hele tyd daaraan herinner het om genoeg te eet.

Mercia kom maak elke middag ‘n draai, maar vandag is die eerste keer wat sy kom swem het.

Ek steek ‘n sigaret aan, rook rustig klaar en dan trek ek my hemp uit en gaan buitekant toe. Dit is drukkend warm. In die army gaan ek seker in my sweet swem, so ek moet nou swem terwyl ek nog kan. Ja, ek wil ook onderlangs na Mercia se boude loer van naby af.

Ek stap uit en oor die grasperk. Mercia kyk vir my, kom dan half regop met haar boude na my toe gedraai. Vir ‘n oomblik staan sy gebukkend reg voor my. Sy kom regop, draai om en kyk vir my.

Sjoe!

Haar bostuk se twee klein rooi stukkies lap bedek skaars haar tepels. Sy het nie net groot boude nie, maar pragtige groot volronde borste ook. Haar magie is plat. Ek sê mos sy is nie vet nie, maar bliksem, sy het kurwes! Ek kyk vinning tussen haar bene. Die stukkie lap daar in haar mik is ook eina-klein.

“Ek het gewonder wanneer kom jy ook swem,” sê sy. Haar stem is sag, strelend, en effens hees. Sy gee vir my ‘n skewe glimlag.

“Dis baie warm,” sê ek loop na die rand van die swembad toe. Ek spring in. Die water is koel op my warm vel, en belangriker, koel tussen my bene ook want ek was vinnig besig om ‘n horing te kry.

Die water spat agter my en ek draai om, my tone raak die bodem net-net aan die diepkant. Mercia het ook ingespring.

Sy is naby aan my, so naby dat ek die hitte van haar asem teen my nat gesig kan voel. Skielik snak ek na my asem, en dit is nie van die water nie. Sy vryf onder die water oor my, tussen my bene.

“Moet ek ophou?” vra sy en sy giggel onderlangs.

“Nee, ek… ek gaan uitklim,” sê ek vinnig. Ek is stokstyf. “Of nog swem.”

“Jy gaan brand in die son, laat ek vir jou olie aansmeer,” fluister sy in my oor.

Ek knik, swem vinnig weg, klim uit en gaan lê op my maag op die plaveisel. Ek moet my heupe effens lig want my horing druk deur my broek teen die stene vas.

Voetstappe. Ek voel hoe drup sy die olie uit die bottel op my skouers en rug.

Sy smeer nie net my rug en skouers met die sonbrandolie in nie, sy masseer my ook en ek ontspan. Sy beweeg na my lae rug toe. Haar vingers raak aan die bokant van my kortbroek, dan lig sy die broek weg so ver as wat sy kan en daar is ‘n gladde hand onder my broek in, strelend oor my boude. Ek kreun onwillekeurig van lekkerkry toe haar hand nog verder in beweeg en van agter af oor my balsak streel.

“Draai om,” sê sy.

Ek is so styf dat my piel pyn. Ek gee nie meer omdat sy gaan sien ek het ‘n horing nie. Ek draai om en lê op my rug.

Sy kom sit wydsbeen oor my, rus met haar hande op my borskas. Sy beweeg haar heupe in stadige sirkels, vryf oor my styfheid met haar onderlyf.

Sy vroetel met haar bostuk agter haar rug en dan is haar groot tiete kaal en sy gooi die bostuk eenkant toe. Sy laat sak haar bolyf. Haar kaal borste skuur liggies oor my borskas.

Haar lippe is warm op myne. Haar tong is nat, honger en glibberig in my mond in. Met bewerige hande vat ek vir die eerste keer aan ‘n vrou se kaal borste, en dan voel dit asof ek in my broek gaan kom toe ek aan haar sexy boude vat.

Sy soen my op die lippe, dan af oor my nek al teen my borskas af na my maag toe. Wanner sy my net bokant my kortbroek soen, vroetel sy die tou los en pluk aan my broek.

“Lig jou heupe,” fluister sy.

Ek lig my heupe op en met een beweging trek sy my broek of tot by my knieë. Sy snak na haar asem toe sy my harde piel sien.

Haar vingers vou stewig om my skag en dan pluk sy my ‘n paar kere. Sy laat sak haar kop en ek kreun hard toe haar warm, nat lippe om die pers kop vou. Sy vat my diep in haar mond in, tot agter teenaan haar keel en sy trek haar vingers liggies oor my balsak.

Ek gaan nie lank hou nie.

S beweeg haar kop vinniger. Ek kyk vir haar en sy loer vir my met ‘n stoute vonkel in haar groen oë terwyl sy my piel met haar mond naai.

Ek gaan regtig nie lank hou nie!

“Wag… ek… gaan…” en dan klop my piel. Sy lig haar kop op en die eerste skoot is in haar mond in en dan klop my piel strale kom uit wat in blertse op my val. Sy pluk my piel vinning tot ek klaar gekom het.

Sy staan op. “Ek gaan koeldrank kry, wil jy ook hê?” vra sy doodluiters. Sy vee met die agterkant van haar hand oor haar mond.

“Asseblief,” en sy stap weg. Ek sit vinning regop. My piel en ballas is besmeer met taai wit kom. Met my broek nog op my knieë rol ek oor die arm plaveisel tot in die swembad in. Ek spoel die kom af en trek dan my broek op, klim uit en gaan kombuis toe.

“In die sitkamer!” roep sy.

Sy is in die sitkamer. Poedelnakend. Sy sit op die bank met haar bene oop. Tussen haar bene is ‘n bossie donker hare en dan is dele van haar pienk binnevoue sigbaar.

Sy staan op en vir die tweede keer pluk sy my broek af, die keer tot by my enkels. Sy draai om en buk voor my.

“Naai my,” hyg sy jags. Sy reik na agter en trek haar boude oop. Hy kyk in verwondering na haar gekreukelde hol en die blinknat pienk voue van haar poes.

Ek laat nie op my wag nie. Ek is reeds weer styf. Ek gaan staan agter haar en effens onhandig plaas ek die pers kop by haar nat ingang.

Ek druk in haar in, diep. Sy ruk haar heupe. My piel stamp tot teenaan my ballas in haar in. Ek byt op my tande om nie hardop ‘n kreet te gee so lekker is dit terwyl my piel in haar beweeg nie.

Dit lyk asof haar hol vir my wink elke keer wat ek in haar in stamp. Trek amper uit, stamp in, diep. Trek amper uit, stamp in, diep…

“Vinniger!” hyg sy.

Ek kyk af, sien hoe my piel in haar in stamp elke keer. Ek hoor die na geluide soos wat ons naai.

“Fok! Fok! Fok!” snik sy en dan skree sy ‘n paar kere hard, ‘n gil gemeng met ‘n hyg en ‘n snik elke keer.

“Foooook!” sug sy lank en ek voel hoe haar poes se binnewande om my piel saamtrek.

Ek hou nie op nie. Ek naai haar met oorgawe en toe dit klink asof sy huil, klop ek in haar. Ek klop haar poes vol kom.

Ek bly in haar tot ek klaar gekom het. “Aaaa, jaaaa, fok,” hyg sy.

Ek bly in haar tot ek begin slap word en dan trek ek uit. ‘n Stroom kom drup in wit blertse by haar uit.

Sy staan regop, hou haar hand tussen haar bene, maar daar is reeds spatsels kom op die mat.

“Nou terug,” sê sy en loop vinnig met die gang af.

Ek gaan ook badkamer toe. Die deur is oop. Sy sit op die toilet en vee met toiletpapier tussen haar bene. Ek was my piel by die wasbak. Ek hoor hoe sy piepie.

“Dankie,” fluister sy en dan sien ek in die spieël sy staan op. Sy spoel die toilet en kom was dan haar hande.

Ek kyk vir haar kaal lyf. Haar borste, tepels, heupe en natuurlik haar mooi boude.

Ons droog ons hande af. “Dit was net seks, hoor?” sê sy. “Net seks en niks meer nie.”

“Natuurlik,” sê ek.

Dit was my eerste keer en dit was glad nie sleg nie.

“Ek gaan net aantrek en dan moet ek gaan,” en sy stap weg. Ek kyk die beweging van haar kaal boude en die swaai van haar heupe agterna.

In my kamer gaan trek ek droë klere aan. Ek kry haar in die sitkamer, gereed om te gaan.

“Kom jy weer?” vra ek.

“Ek hoop so,” en sy giggel. “Wat van more-oggend so agtuur?”

Sy soen my vinnig op die wang en dan is sy by die voordeur uit.