Intiem op ‘n Saterdagmiddag

Buitekant slaan die weerlig en dan volg die oorverdowende donderslag. Ek kyk op my horlosie. Dit is ampertjies 14:15. Saterdagmiddag. Die donderstorm sal weer wegtrek en ek behoort teen laatmiddag te kan braai. Die reën stort neer en ek sien nou begin fyn haelkorrels ook te val. My bakkie staan sonder beskerming in die oprit want ek is besig om nuwe kombuiskaste in die garage te maak. Nog ‘n helder blits.

Die deuntjie van die voordeurklokkie. Of verbeel ek my? Dalk is dit my ore wat so pieng van die donderslag?

Ek staan in die woonkamer voor die groot venster en kyk uit oor die agtertuin. Wit haelkorrels hop op die gras en ander plons in die swembad in. Weer die geluid. Dit is definitief die deurklokkie. Ek haas my na die voordeur toe en maak oop.

Sy staan daar. Druipnat. Wilma. Haar swart hare kleef aan haar kop en sy vee vies met haar hand oor haar gesig. Sy kom binne en ek maak die deur toe.

“Ja, ja, ja, ek weet ek is vroeg,” groet sy. “Ek het sommer gestap.”

“In hierdie onweer?” vra ek en dan gee ons vir mekaar ‘n drukkie en haar nat lippe is op myne. “Middag,” groet ek.

“Middag. Pla ek so vroeg?”

“Nee, glad nie. Jy sal seker moet afdroog,” sê ek en neem haar hand. Ek stap saam met haar na die kamer toe. “Jy kan solank uittrek, ek kry vir jou ‘n kamerjas of iets. Handdoek vir jou hare ook?”

“Handdoek, ja, en koffie, seblief?” vra sy en trek haar rooi T-hemp uit oor haar kop. Perfekte borste. Nie groot nie, maar ferm en meer as genoeg. Sy gee vir my die hemp aan, maak dan haar bra los en ek neem dit ook by haar. Mooi kaal borste. Die mooiste borste wat ek al ooit gesien het.

Sy skop haar sandale uit en trek haar noupassende denimbroek af. Sy hang die broek ook oor my arm, en dan trek sy haar rooi pantie af tot by haar enkels. ‘n Welige bos donker krulhare tussen haar sonbruin bene. Sy is heeltemal kaal. Beeldskoon.

“Toe, toe, gaan sit my klere in die tuimeldroër,” por sy my aan. “En dan die beker koffie.”

Ek sien die hoendervleis op haar naakte borste en hoe haar donkerpienk tepels punte staan van die koue. Ek verlaat nog nie die kamer nie. Sy draai om en buk voor my, tel haar sandale op. Ferm, gladde, ronde kaal boude.

Ek neem haar klere na die waskamer toe en kry in die linnekas ‘n skoon handdoek en een van my kamerjasse.

In die kamer gee ek die handdoek vir haar aan. Sy droog vinnig haar kaal lyf af en draai dan die handdoek om haar kop. “Jammer ek het nie ‘n haardroër nie,” sê ek en vryf oor my bleskop. Ek is in my laat dertigs, maar het soos my pa in my twintigs al bles geword.

Sy neem die blou kamerjas by my en swaai dit om haar lyf. “Ek gaan kombuis toe,” sê ek en stap uit.

In die oopplankombuis maak ek die ketel vol water en skakel dit aan. Twee bekers. Ek plaas die bekers op my ruwe werkstafel. Dit is eintlik chaos in die kombuis, want ek het die meeste van die ou lelike melamienkaste al uitgehaal. Die teëls ook al uitgekap.

“Versoeter of suiker?” roep ek na haar toe. Sy sit op die bank in die sitkamer.

“Versoeter, dankie!” roep sy terug.

Versoeter sal dit wees. Sy is nie vet nie. Sy het vroulike rondinge. Lekker boude en sexy heupe.

Ek maak twee bekers koffie en gaan na die sitkamer toe, gee vir haar ‘n beker aan en gaan sit langs haar.

Sy neem versigtig ‘n slukkie. “Ek het gesien hoe kyk jy my uit in die kamer,” sê sy en glimlag stout.

Ek haal my skouers op. “Met of sonder klere, is jy die mooiste vrou wat ek al ooit gesien het.”

“Jy lyk glad nie sleg nie, hoor,” sê sy. “Dit lyk asof die reën nou bedaar het. Dit was net ‘n vinnige wolkbreuk. Dit is drukkend en bedompig hier. Vat gou so,” sê sy en gee vir my haar beker aan.

Ek neem die beker by haar en leun vorentoe plaas dit op die koffietafel. Sy staan op en trek die kamerjas uit, laat val dit op die vloer. Sy haal die handdoek van haar kop af. Ek staan in verwondering na haar naakte liggaam. In my kortbroek druk my manlikheid pynlik teen die materiaal, dwingend om vrygelaat te word. Sy plaas my beker ook op die koffietafel en sit dan wydsbeen oor my, op my skoot.

Ek plaas my hande op haar kaal boude, streel hulle liggies. Haar onderlyf is reg op my styfheid en sy wikkel haar heupe stadig. Haar mond proe vars, soos kruisement. Haar tong gly glad en warm in my mond in. Ek vat harder aan haar boude, my vingerpunte in haar boudgleuf in. My wysvinger voel die teerheid van haar styftoegetrekte sterretjie en dan gly my vinger deur haar harige spleet. Sy is nat daar. Nie van die reën nie. Glibberig nat.

“Lig op jou arms,” fluister sy in my mond in. Haar asemhaling is vinniger. Ek wil nie my hande van haar kaal boude afhaal nie, maar ek laat gaan en lig my arms op.

Sy trek my hemp uit, en lê dan vooroor. Haar koel kaal borste raak aan my ontblote borskas. My hande is weer terug op haar boude. Haar lippe op myne. Ons tonge maak beurte in mekaar se monde. Ek hou een hand op haar boude en met my ander hand streel ek oor haar slanke rug. Stadig en ligweg. Sy kreun. Ek vryf vanaf haar kruis oor haar rug tot waar haar boude begin.

Sy wikkel haar onderlyf vinniger op my, skuur haar kaal vroulikheid teen my deur my broek.

“Laat ek my broek uittrek,” hyg ek en sy laat gaan my en staan vinnig op. Ek lig my heupe en pluk my broek en onderbroek af. Sy trek dit uit oor my voete en gooi dit eenkant toe. Sy sit weer op my.

My styfheid raak aan die hitte en natheid van haar vroulike intieme voue tussen haar bene. Sy begin weer om haar heupe te wikkel, in klein sirkels.

Ek soen haar in die nek. “Lig hom op,” sug sy.

Ek lig my hardheid op en sy wikkel haar heupe sodat die punt reg by haar nat ingang druk. Sy laat sak haar heupe en ek kreun hard toe ek haar binnedring, haar binnewande snoesig en heerlik om my vou.

Ek vou my arms om haar, hou haar styf vas, en haar borste druk omtrent plat teen my. Sy beweeg haar heupe. Ek is diep in haar in, tot daar waar die punt ritmies stamp teen haar diep binne in haar.

Sy beweeg vinniger. Haar ken rus op my linkerskouer. Sy snik en hyg en my hande is hard op haar boude. My hande volg die beweging van haar boude en my vingerpunt vind die sagteheid van haar sterretjie. Ek druk die punt van my wysvinger daar in. Sy hyg harder. Sy ry my en ek druk my vinger dieper in haar in. Haar kaal boude skuur teen die palms van my hande en my vinger gaan nog dieper in haar in.

“Kom in my,” hyg sy. “Kom in my!” en dan ontsnap ‘n skril geluid oor haar lippe en sy wikkel haar heupe baie vinnig. “Kom saam met my, kom saam met my,” snik sy.

Ek kan nie meer hou nie.

Ek gryp haar boude vas en klem op my tande. ‘n Kreun skeur uit my en ek klop ritmies en sterk binne in haar. My vinger gly uit haar uit en my hande vat haar boude krampagtig vas. My kop draai. Dit is ‘n groot een. Ek kom vreeslik baie in haar, maak haar vol.

Sy sak af op my en hou dan haar heupe stil.

“Ek kan voel hoe jy in my kom,” fluister sy en haar stem klink hees. “Dit is wonderlik.”

Nog ‘n paar sametrekkings en dan hou ek op om in haar te klop. Ek hou my hand met die stinkvinger op haar boude en met my ander hand trek ek my vingers deur haar nat hare en ons soen.

“As ek nou opstaan gaan dit uit my drup en mors op jou,” sê sy.

“Ek gee nie om nie. Dit is ons. Dit is ek en jy. Dit ons wat liefde gemaak het.”

Sy staan op en net ‘n paar druppels kom land op my. Ek het baie diep in haar my semen gestort.

Die semen begin stadig uit haar te loop. Ek gee my hemp vir haar aan. Sy hou dit tussen haar bene.

“Gaan ons nog braai?” vra sy en kyk na die venster toe.

“Ja, die storm sal later verby wees, reken ek.”

Sy vee af tussen haar bene met die hemp. “Ek sien uit na die braai. Ons het lanklaas gebraai,” sê sy.

Ek kyk na haar kaal lyf. Ek is klaar vir nou, maar ek is nog lus vir haar. “Slaap jy vanaand oor?”

Sy glimlag stout. “Dalk. Dalk nie.”

Ek is dolgelukkig. Ek is ontsettend lief vir haar en ek weet sy is ook vir my. Wilma. My vrou. Ons is getroud, maar ons bly nie saam in een woning nie.

Ons is saam, maar apart.

Ek bly in my huis en sy bly skaars ‘n blok verder weg in haar huis.

Dit is wat werk vir ons.

Later vanaand na die braai gaan ons dalk lank liefde maak. Sy gaan badkamer toe.

“Dalk moet jy vanaand by my oorslaap,” roep sy en ek hoor hoe die toilet spoel. “Ek het vroeër koud gekry van die natreën, maar dit is eintlik warm en bedompig. Ek het lugverkoeling.”

“Ek het ook aircon,” roep ek terug.

“Joune werk nie, of het jy dit al laat regmaak?”

“Nee, nog nie. Oukei, ek sal by jou gaan oorslaap.”